• TUISBLAD
  • OMTRENT DIE ORATORIUM
    • Wat is ‘n Oratorium?
    • Ons gemeenskap
    • Ons geskiedenis
    • Flammae Cordis
    • Leke Oratorium
    • Ons Geloofshelde
  • DIE ORATORIUM IN BEELD
  • ONS DIENSWERKE
    • Pastorale Dienswerk
    • Apostoliese Dienswerk
  • More
    • TUISBLAD
    • OMTRENT DIE ORATORIUM
      • Wat is ‘n Oratorium?
      • Ons gemeenskap
      • Ons geskiedenis
      • Flammae Cordis
      • Leke Oratorium
      • Ons Geloofshelde
    • DIE ORATORIUM IN BEELD
    • ONS DIENSWERKE
      • Pastorale Dienswerk
      • Apostoliese Dienswerk
  • TUISBLAD
  • OMTRENT DIE ORATORIUM
  • DIE ORATORIUM IN BEELD
  • ONS DIENSWERKE

DIE LEKE ORATORIUM

 
Elke Kongregasie van die Oratorium beskik oor ‘n Leke of Groot Oratorium. Dit bestaan uit mense wat die spiritualiteit van die heilige Filip Neri en sy Oratorium hul eie gemaak het. Die Leke Oratorium kom gereeld byeen om geloofsake en die Heilige Skrif te bestudeer en op dié wyse hul eie geloofslewe te versterk en te verdiep. Dié byeenkomste is heel informeel en baie interessant en gaan terug na die byeenkomste waaruit die latere Kongregasie van die Oratorium in die Rome van die 16de eeu gegroei het. Ons Groot Oratorium vergader etlike kere per jaar en is oop vir alle belangstellendes.
 

  • TUISBLAD

VOLG ONS OP FACEBOOK

Die Oratorium, Wolfweg 29, Bridgton, Oudtshoorn, Suid-Afrika

+27 44 2039600

Kopiereg © 1997-2022 Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn - Alle Regte Voorbehou

Verskaf deur "GoDaddy Website Builders"

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

DeclineAccept