• TUISBLAD | HOME
  • ONDERSTEUNING | SUPPORT
  • OMTRENT | ABOUT
    • Wat is ‘n Oratorium?
    • Ons gemeenskap
    • Ons geskiedenis
    • Leke Oratorium
    • Ons Geloofshelde
  • DIENSWERK | SERVICE
    • Pastorale Dienswerk
    • Apostoliese Dienswerk
  • More
    • TUISBLAD | HOME
    • ONDERSTEUNING | SUPPORT
    • OMTRENT | ABOUT
      • Wat is ‘n Oratorium?
      • Ons gemeenskap
      • Ons geskiedenis
      • Leke Oratorium
      • Ons Geloofshelde
    • DIENSWERK | SERVICE
      • Pastorale Dienswerk
      • Apostoliese Dienswerk

  • TUISBLAD | HOME
  • ONDERSTEUNING | SUPPORT
  • OMTRENT | ABOUT
    • Wat is ‘n Oratorium?
    • Ons gemeenskap
    • Ons geskiedenis
    • Leke Oratorium
    • Ons Geloofshelde
  • DIENSWERK | SERVICE
    • Pastorale Dienswerk
    • Apostoliese Dienswerk

Die Oratorium Uitgewery ™

 

Die Oratorium Uitgewery™ dra daartoe by dat die mense se lewe verryk word deur die vele geestelike, liturgiese, opvoedkundige en pastorale publiskasies wat van tyd tot tyd uitgegee word. Deur ons publikasies streef ons voortdurend daarna om die volheid en rykdom van die Katolieke geloof uit te dra.


Die Oratorium Uitgewery publiseer verskeie publikasies waarin die geloof, leerstellings en die lewe van die Katolieke Kerk in Afrikaans verwoord word. Dié publikasies is gegrond op die Heilige Skrif, die dokumente van die Tweede Vatikaanse Konsilie en die Universele Kategismus van die Katolieke Kerk. Die boeke en boekies bevat getroue Katolieke leerstelings; spreek lewenskwessies en -waarhede aan wat op die daaglikse lewe van toepassing en van belang is.


Die Oratorium Uitgewery

Klik op die logo om na die Facebookblad geneem te word.

  • TUISBLAD | HOME

VOLG ONS OP FACEBOOK

Die Oratorium, Wolfweg 29, Bridgton, Oudtshoorn, Suid-Afrika

Ons kantoorure kontak nommer is +27 71 721 4505

Kopiereg © 1997-2026 Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn - Alle Regte Voorbehou

Powered by