St. Konrad van Parzham Katolieke Kerk – Dysselsdorp

Gestig 1935

Hierdie kerk (±30km vanaf Oudtshoorn) bedien die Katolieke gemeenskap van Dysselsdorp en De Rust.

Heilige Mis Tye:
Dinsdae: 17:30
Woensdae: 17.30
Donderdae: 7:45
Saterdae: 8.00
Sondae: 8:00 (Lente en Somer) en 9.00 (Herfs en Winter)

Kontak besonderhede:
Parogiepriester: Eerw. Vr. Vernon Donald Macaskill Meyer C.O.
Tel: +27 44 2039602
Posadres: Posbus 407, 6620 Oudtshoorn