Prins Albert Katoliekegemeenskap

Hierdie gemeenskap (±110km vanaf Oudtshoorn) word vanuit die Anglikaanse Kerk in Prins Albert bedien. Vanweë die afstand van Oudtshoorn word die Heilige Mis op Sondae en Hoogfeeste gevier.

Heilige Mis Tye: Dit is altyd raadsaam om eers te bel om tye te bevestig.

Kontak besonderhede:
Priester-in-beheer: Eerw. Vr. Vernon Donald Macaskill Meyer C.O.
Tel: +27 44 2039602
Posadres: Posbus 407, 6620 Oudtshoorn