Onbevlekte Ontvangenis van Maria Katolieke Kerk – Warmbad

Hierdie kerk (±100km vanaf Oudtshoorn) bedien die Katolieke gemeenskap van Hotsprings. Vanweë die afstand van Oudtshoorn word die Heilige Mis op Sondae en Hoogfeeste in die parogie gevier.

Heilige Mis Tye: Dit is altyd raadsaam om eers te bel om tye te bevestig.

Kontak besonderhede:
Priester-in-beheer: Eerw. Vr. Dennis C. Ongansie C.O.
Tel: +27 44 2039610
Posadres: Posbus 407, 6620 Oudtshoorn