Kontakbesonderhede

Die hoof landlynnommer vir die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri, asook die St. Luigi Scrosoppi Sorgsentrum en die Klooster van die Susters van Voorsienigheid is +27 44 2039600 en ons faksnommer is +27 44 2720822.

Natuurlik is die skakelbord nie altyd beman nie.

Gebruik gerus die direkte skakelfasiliteit met die nommers hieronder aangedui om met die verskillende persone of afdelings in kontak te kom:

Vr. David +27 44 2039604
Vr. Leon +27 44 2039605
Vr. Vernon +27 44 2039602
Vr. Dennis +27 44 2039610
Vr. Wim +27 44 2039614
Br. Mark +27 44 2039604
Br. Theodore +27 44 2039616
Jonathan Strydom +27 44 2039611
Scrosoppi Sekretariaat +27 44 2039606
Susters Klooster +27 44 2039613
Hekwag +27 44 2039614
Kombuis & Huishoudster +27 44 2039603
Huis Filip +27 44 2039617
Huis Luigi +27 44 2039615
Huis Betanie +27 44 2039612
Huis Dettmer +27 44 2039608