18 Januarie – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Die keuse van 'n geskikte biegvader moet deur gebed en bepeinsing voorafgegaan word, maar sodra daar op 'n persoon besluit is moet daar nie weer van besluit verander word nie, tensy die redes baie ernstig is - die biegteling moet ook volle vertroue in sy biegvader stel.  St. Filip Neri