31 Januarie – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Om een passie, hoe klein ook al te bestry, is tot groter nut vir die geestelike lewe as baie mortifikasies, vaste en dissiplines.  St. Filip Neri