28 Januarie – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Om volmaak te wees moet ons nie net ons owerstes eer en onderdanig wees nie, ons moet ook ons eweknieë en minderes eer en onderdanig wees.  St. Filip Neri