27 Januarie – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Dit is nie voldoende om bewus te wees dat God die goeie waarna ons streef wil hê nie, maar ook dat Hy dit juis deur ons wil hê; dat Hy ons gebruik; ons manier van benadering, ons tyd – en al hoe ons dit gewaar is deur gehoorsaamheid.  St. Filip Neri