20 Januarie – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Mense in die wêreld kan in hul eie huise heilig word, aangesien geen loopbaan of tipe arbeid of lewenstoestand ‘n hindernis tot die diens van God kan wees nie.  St. Filip Neri