3 Januarie – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Laat ons nie op ons laat wag om iets goeds te doen nie, want die dood gaan seer sekerlik nie op hom laat wag nie.  St. Filip Neri