25 Desember – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Laat ons die grootsheid van die feit dat die Woord neergedaal het en om ons ontwil vlees geword het, nooit uit die oog verloor nie.  St. Filip Neri