21 Desember – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Hoe verdraagsaam het Christus, die Koning en Heer van hemel en aarde, Sy eie apostels se kru en armoedige visserman maniere en bygelowigheid verduur! Hoeveel te meer behoort ons dus van ons naaste wat dalk iewat ongemanierd is, te verduur!  St. Filip Neri