18 Desember – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Die persoon wat nie die gawes wat hy in hierdie lewe van God ontvang, altyd voor oë hou nie en nie uitsien na daardie groter genadegawes wat hom in die hemel te wagte staan nie, is beslis nie besig om sy liefde vir God te voed nie, maar inteendeel besig om die liefde te laat verkoel en versmoor.  St. Filip Neri