31 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Menseking, plaas geen vertroue in jouself nie en wees altyd op jou hoede want die duiwel se aanslae kom onverwags en skielik en verduister ons begrip – hy wat nie in vrees daarvoor lewe nie word maklik oorkom aangesien hy nie die bystand van die Here tot sy beskikking het nie.  St. Filip Neri