30 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Ledigheid is soos die pes vir enige Christen – laat ons altyd besig wees aangesien die duiwel ‘n groot oorwinning kan behaal as hy ons in ledigheid betrap.  St. Filip Neri