27 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Gewetensbesware moet vermy word aangesien hulle ‘n mens se gees verontrus en jou na neerslagtigheid toe lei.  St. Filip Neri