25 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Aan die persoon wat ongeduldig raak wanneer hy ‘n beproewing van die Here ontvang, moet ons sê: “Jy is nie waardig dat God jou besoek nie, want jy verdien duidelik nie so ‘n voorreg nie.”  St. Filip Neri