24 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Wanneer liggamlike swakheid ons oorval, behoort ons stil te lê en na te dink oor hoekom God ons die kwaal gestuur het – dit is tog duidelik met ‘n doel. Laat ons dan ‘n besluit neem om die area van ons lewe waarin ons nog te kort skiet, te verbeter.  St. Filip Neri