23 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Die persoon wat weet hoe om sy eie wil te onderwerp en sy eie begeertes te beheer is alreeds ver gevorder op die pad van deug.  St. Filip Neri