21 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Die kerkvaders en monnike van ouds het geglo dat dié wat vordering in die volmaaktheid wil maak, die wêreld moet minag.  St. Filip Neri