20 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Diegene wat visioene, drome en soortgelyke goed najaag moet aan die voete gegryp word en teruggeruk word voordat hulle in die duiwel se kloue beland.  St. Filip Neri