18 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

‘n Christen se volmaaktheid betaan daarin dat hy presies weet hoe om ter wille van die liefde van Christus alles wat oorbodig is, af te sterwe.  St. Filip Neri