17 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Wanneer God ons of ons geliefdes na Hom toe roep moet ons onsself daarin berus en nie dié roepe van God op ‘n ander tydstip begeer nie, want so is dit bepaal dat daardie spesifieke oomblik die beste gaan wees vir die betrokke siel om die aardse vlak te verlaat.  St. Filip Neri