15 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Niks ontstel die persoon wat werklik lief is vir God meer, as ‘n afwesigheid aan geleenthede wat hom uitdaag om vir God te kan ly nie.  St. Filip Neri