Onthou dat die duiwel ‘n hoogmoedige trotsaard van die eerste water is, wat totaal magteloos teenoor ware nederigheid staan soos wanneer ons ‘n eenvoudige, opregte en onverdoeselde uitleg van ons sondes teenoor ons biegvader maak. St. Filip Neri
Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn