9 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Laat die bid van die Onse Vader ons tot ‘n woord vir woord bepeinsing stem waartydens ons God in alle werklikheid as ons Hemelse Vader begryp.  St. Filip Neri