8 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Ouers behoort eerder hul kroos as God se kinders dan hul eie te bejeën en in hierdie lig is dit dus gerade dat hulle die lewe en gesondheid en alles wat hulle besit, as van God geleen beskou.  St. Filip Neri