6 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Laat ons al hier op aarde leer hoe om God die lofbelydenis te gee waarmee ons Hom hopelik na behore eendag in die hemel sal kan toesing.  St. Filip Neri