5 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Laat ons goud en silwer en juwele en al die verwaande en ydele goed waarmee hierdie blinde wêreld homself verneuk, verag.  St. Filip Neri