2 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Ons gebed tot God moet ‘n konstante vertoë vir die bekering van sondaars bevat – laat ons die hemelse vreugde wat die bekering van een sondaar tot gevolg het, altyd in gedagte hou.  St. Filip Neri