1 Oktober – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Om ‘n slegte lewe vir ‘n goeie te verruil, verg nie noodwendig die aanhoor van goeie raad nie, maar wanneer ‘n mens poog om ‘n goeie lewe te verbeter, is tyd, gebed en ‘n soeke na goeie advies noodsaaklike bestandele vir ‘n uiteindelike besluit.  St. Filip Neri