29 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Laat ons dit altyd in gedagte hou hoe wonderlik dit moet wees om saam met die hemelkore in die geselskap van die engele en die heiliges ons stemme tot God te kan verhef met ‘n ewige: “Heilig, Heilig, Heilig!”  St. Filip Neri