26 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Dit is partykeer nodig dat ons klein gebrekkies in ons medemens oor die hoof sien al steek dit ons dwars in die krop, want so moet ons ook met ons eie tekortkominge leer saamleef.  St. Filip Neri