25 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

As ons in vrede met ons naaste wil saamleef moet ons enige aanmerkings oor hul natuurlike tekortkominge vermy.  St. Filip Neri