23 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Nie alles wat in sigself vir die mens goed is, is noodwendig goed vir ‘n bepaalde individu nie.  St. Filip Neri