21 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Sodra ons die gemene drag van gierigheid uittrek sal ons beklee word met die koninklike kleed van vrygewigheid.  St. Filip Neri