16 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

‘n Siek persoon moet nooit met die duiwel probeer redeneer nie, want hy sal seer sekerlik om die bos gelei word – laat so ‘n persoon liewerste homself tot sy hemelse Vader wend vir wie die duiwel ‘n ontsaglike vrees koester.  St. Filip Neri