15 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Wat ‘n salige gedagte dat Christus vir sondaars gesterf het – laat ons werklik besef dat die Paradys ons s’n kan wees as ons net berou het.  St. Filip Neri