13 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Dit is van nut om voor die bieg of jou tydjie van geestelike voorligting vasberade te bid om die welwillendheid te bekom om ‘n ware heilige mens te wees.  St. Filip Neri