11 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Die dissipline en soortgelyke praktyke moet slegs na oorleg met ‘n mens se biegvader gebruik word – diegene wat op eie houtjie voortgaan kan hul gestel skade aandoen of hulself skuldig maak aan trots deur hulself ‘n tipe geestelike klop op die skouer te gee.  St. Filip Neri