9 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

As wêreldsgoed ons nie voor ons eintlike dood ontval nie, dan is dit ‘n onfeilbare feit dat ons by ons afsterwe die ewigheid met dieselfde leë hande betree as waarmee ons die aardse lewe binnegekom het.  St. Filip Neri