7 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Om die beskermende voorspraak van Onse Liewe Vrou te bekom, is dit baie nuttig om in navolging van die rosekrans die volgende skietgebedjie te herhaal: “Maagd Maria, Moeder van God, bid tot Jesus vir my.”  St. Filip Neri