4 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Die verkryging van deug behoort ons altyddeur voor oë te wees, aangesien alles ten einde laaste tot ‘n groter vrede lei en die Here ons gunste en vertroosting sal verdubbel wanneer Hy dit aan ons terugskenk. St. Filip Neri