3 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Die begin van die geestelike pad word gewoonlik deur groot ywer gekenmerk, maar daarna kan dit gebeur dat die Here, om dit in ou kerktaal te stel, “fingit se longius ire”, oftewel, sy beskermende hand oor ons ontrek, om te sien of ons al sterk is – as ons die beproewinge en versoekings weerstaan sal die hemelse vertroosting weer terugkeer.  St. Filip Neri