2 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Wees gedagtig aan al die verrykende uurtjies in gebed gespandeer, wanneer versoeking jou in die oë staar, en laat dié mooi herinneringe jou tot weerstand aanspoor. St. Filip Neri