1 September – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Dit is raadsaam dat mense wat in die wêreld leef volhard in kerkbywoning, om preke aan te hoor en ook met die lees van geestelike lektuur, veral die opbouende lewens van die Heiliges. St. Filip Neri