31 Augustus – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Wanneer God ‘n sekere deug aan iemand wil skenk, gaan Hy baiekeer te werk deur die teenoorgestelde ondeug as versoeking na die betrokke persoon te stuur. St. Filip Neri