28 Augustus – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Dit kan van groot nut wees vir diegene wat bedienaars van Gods Woord is, of mense wat toegewy is aan ‘n lewe van gebed, om dié outeurs te lees wie se name met S begin: St. Augustinus, St. Bernard ens. St. Filip Neri